Jasjalta-rajon (Russies: Яшалтинский район, Kalmikies: Яшлтан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Jasjalta.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Sarpa-rajon 17 178 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.
Etniese groepSensus 2010 Persentasie Russe 9 257 53,9% Turke 2 562 14,9% Kalmikiërs 1 672 9,7% Aware 706 4,1% Dargine 493 2,9% Duitsers 428 2,5% Tsjetsjniërs 373 2,2% Koemikke 271 1,6% Oekraïners 200 1,2% Ander groepe 1 216 7,1% Totaal 17 178 100%
Verwysings
Kategorie:Kalmikië