Bergeranthus albomarginatus is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom by die Katrivierdam by Fort Beaufort voor.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
albomarginatus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika