Bergeranthus nanus is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom op die groot eskarp tussen Graaff-Reinet en Cradock voor en strek tot teen die Groot Winterberg. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1642 km² en daar is sewe subpopulasies bekend wat bedreig word deur oorbeweiding. Daar was in 2007-2012 'n intensiewe veldondersoek gedoen van die plant in sy voorkomsgebied.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
nanus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika