Korobkin (Russies: Коробкин) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Korobkin Plaaslike Munisipaliteit en lê 10 kilometer noordwes van die rajon se setel, Sadowoje, naby die grens met Wolgograd-oblast.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Korobkin 343 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 169 49,3% Kalmikiërs 124 36,2% Dargine 36 10,5% Tsjetsjniërs 9 2,6% Oekraïners 5 1,5% Totaal 343 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië