Kirofski (Russies: Кировский) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Kirofski Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Godzjoer, insluit. Dit lê 14 kilometer suid van die rajon se setel, Sadowoje.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kirofski 632 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 325 51,4% Kalmikiërs 202 32% Dargine 88 13,9% Ander groepe 17 2,7% Totaal 632 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië