Sarpa-rajon (Russies: Сарпинский район, Kalmikies: Сарпан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Wolgograd-oblast. Die rajon se setel is die dorp Sadowoje.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Sarpa-rajon 13 796 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.

Etniese groepSensus 2010 Persentasie Russe 7 630 55,3% Kalmikiërs 4 368 31,7% Dargine 639 4,6% Tsjetsjniërs 473 3,4% Georgiërs 101 0,7% Ander groepe 585 4,2% Totaal 13 796 100%

Verwysings

Kategorie:Kalmikië