Altsinchoeta (Russies: Алцынхута, Kalmikies: Алцңхут) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Altsinchoeta Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Nowi en Tsegrg, insluit. Dit lê naby die grens met Astrachan-oblast 94 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam kom van 'n Kalmikiese woord wat na 'n soort medisinale plant verwys.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Choelchoeta 794 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 752 94,7% Russe 34 4,3% Kasakke 3 0,4% Onbekend 5 0,6% Totaal 794 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië