Nitsan (Russies: Ницан) is 'n klein dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit en lê naby die Tsjistimeer 37 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord ниицән (niitsän) wat "unie" beteken.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Nitsan 123 inwoners gehad. Etniese Dargine vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Dargine 62 50,4% Kasakke 26 21,1% Russe 17 13,8% Kirgisiërs 7 5,7% Aware 4 4,9% Moldawiërs 5 4,1% Totaal 123 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast