Mantsin Kets (Russies en Kalmikies: Манцин Кец) is 'n dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Mantsin Kets Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die Tsjograireservoir 77 kilometer suid van die republiek se hoofstad, Elista.

Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "Manitsjrivier se helling".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Mantsin Kets 238 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 268 85,3% Dargine 20 8,4% Russe 12 5% Aware 3 1,3% Totaal 238 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië