Magna (Russies: Магна, Kalmikies: Маңна) is 'n klein dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Orgakin Plaaslike Munisipaliteit en lê 29 kilometer suidoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "voorpunt".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Magna 151 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 130 86,1% Dargine 21 13,9% Totaal 151 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië