Nikolajefski (Russies: Николаевский) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Karaoelnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Nikolajefski 109 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast