Parigino (Russies: Парыгино) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Karalat Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2002 het Parigino 375 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 370 98,7% Koreane 5 1,3% Totaal 375 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast