Hemimorfiet is 'n silikaatmineraal met algemene samestelling .. Dis 'n sorosilikaat.
Dié mineraal word in oksidasiesones van sinkertse gevorm waar dit as sekondêre mineraal gevind word, dikwels saam met smithsoniet, kalsiet en willemiet. Dit word op heelparty plekke gevind, byv. in die Verenigde State, Meksiko, Australië, China en Namibië.
Kristalstruktuur Die mineraal kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe is van die strukturbericht-klassifikasie se S2 struktuur. Twee tetraëders met sink en een met silikon vorm 'n ring met drie lede in die (010)-vlak. Ringe met ses en agt lede in in die a-b-vlak. In die rigting van die c-as loop lang holtes wat watermolekules bevat.
Verwysings