Disperis capensis is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is endemies aan Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor vanaf die Sederberg tot by Grahamstown. Die plant is ook deel van die fynbos en blom van Julie tot September.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Disperis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika