Karalat (Russies: Каралат) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Karalat Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Parigino en Tsjapajewo, insluit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Geskiedenis
Die dorpie is in 1764 deur etnies Russiese kleinboere gestig. Die vanne van die eerste setlaars was Osokin, Markof, Bolonin en Iwanof.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Iwantsjoeg 1 156 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast