Aleksejefka (Russies: Алексеевка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Samosdelka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Aleksejefka 199 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieRusse 154 77,4% Tsjetsjniërs 18 9% Azerbeidjanners 7 3,5% Kasakke 7 3,5% Oesbeke 3 1,5% Onbekend 10 5% Totaal 199 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast