Komarofka (Russies: Комаровка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nikolo-Komarofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op die linkeroewer van die klein Tsjilimnajastroom 23 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Komarofka 354 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast