Sewernoje (Russies: Северное, Kalmikies: Маңһд) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Sewernoje Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê oorkant 'n klein stroom van die rajon se setel en grootste stad, Lagan. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "noordelik".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Sewernoje 994 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 590 59,36% Russe 181 18,21% Tartare 104 10,46% Kasakke 60 6,04% Tsjetsjniërs 29 2,92% Aware 16 1,61% Roetoele 7 0,7% Koemikke 4 0,4% Dargine 3 0,3% Totaal 994 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië