Markasiet is 'n mineraal met algemene formule . Dit is 'n allotroop van piriet. Markasiet en piriet is beide disulfiede van yster. Hulle kristalstruktuur bevat swawelpare .
Die pirietstruktuur is kubies, die markasietstruktuur het 'n laer ortorombiese simmetrie. Dit is die argetipe van die C18-struktuur van die Strukturbericht-klassifikasie. Dit is amper dieselfde struktuur as kalsiumchloried s'n, maar hierde sout het net aparte chloriedione.
Verwysings