Jamantsoeg (Russies: Яманцуг) is 'n dorpie in Priwolzje-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Natjsalowo Plaaslike Munisipaliteit en lê oorkant die Boldarivier van die rajon en munisipaliteit se setel, Natsjalowo.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Jamantsoeg 405 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast