Sjoengoeli (Russies: Шунгули) is 'n klein dorpie in Achtoebinsk-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Werchni Baskoentsjak Stedelike Munisipaliteit en lê naby die grens met Kasakstan.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Sjoengoeli 20 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast