Nowi Koetoem (Russies: Новый Кутум) is 'n klein dorpie in Priwolzje-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Tri Protoka Plaaslike Munisipaliteit. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Koetoemrivier en die Russiese woord vir "nuut".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Nowi Koetoem 134 inwoners gehad. Die Kasakke is die dorpie se grootste etniese groep.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 48 36,6% Russe 31 23,7% Tartare 25 19,1% Armene 14 10,7% Azerbeidjanners 10 7,6% Onbekend 3 2,3% Totaal 131 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast