Aulacomya atra, ook genoem die Magellaanse mossel Magellan mussel Aulacomya ater Joint Nature Conservation Committee. Accessed 2012 of die geribde mossel,Branch, G.M., Branch, M.L, Griffiths, C.L. and Beckley, L.E (2005): Two Oceans: a guide to the marine life of southern Africa is 'n suidelike spesie eetbare soutwatermossel, 'n mariene tweekleppige weekdier in die familie Mytilidae, die ware mossels.Bouchet, P.; Gofas, S. (2011). Aulacomya atra (Molina, 1782). World Register of Marine Species. Verkry op 2012-4-17 Let daarop dat die algemene naam geribde mossel ook gebruik word vir 'n mossel in die Noordelike Halfrond, Geukensia demissa.

Aulacomya atra is inheems aan Suid-Amerika - in Peru, Chili (waar dit tot 170 mm lank word), die Falkland-eilande en Argentinië. Dit word ook aangetref aan die kus van Nieu-Seeland en Suider-Afrika, van Namibië tot Port Alfred, Suid-Afrika, van die tussengety tot 40 m die see in. Ingevoerde monsters is gevind in Moray Firth, Skotland. In Suider-Afrika word die spesie tot 90 mm lank. Dit leef gewoonlik in stampvol tussengetybeddings. Individuele diere het bruin geribde skulpe, wat met ouderdom donkerder word tot swart.Day, J.H. 1969. Marine Life on South African Shores. Balkema, Kaapstad

Verwysings

Kategorie:Tweekleppiges