Mesjkowo (Russies: Мешково) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kozlowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "sak".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Mesjkowo 118 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast