Wolodarski-rajon (Russies: Володарский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidoostelike deel van die oblast en grens aan Kazakstan. Die rajon se setel is die gelyknamige Wolodarski-nedersetting.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Wolodarski-rajon 47 825 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.
Etniese groepSensus 2010 Persentasie Kasakke 32 546 68,05% Russe 13 705 28,66% Tartare 737 1,54% Ander groepe 553 1,16% Onbekend 284 0,59% Totaal 47 825 100%
Verwysings
Kategorie:Rajons van Astrachan-oblast