Seroglazowo (Russies: Сероглазово) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Wolnoje Plaaslike Munisipaliteit. Die dorpie se naam kom van die Russiese woorde vir "grys oë".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Seroglazowo 491 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 238 48,5% Russe 204 41,5% Tsjetsjniërs 36 7,3% Tartare 7 1,4% Onbekend 6 1,2% Totaal 491 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast