Sorotsje (Russies: Сорочье) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tswetnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "ekster".

Demografie Volgens Sensus 2002 het Sorotsje 944 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast