Jamnoje (Russies: Ямное) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Majatsjnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Ikrjanoje-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "gat".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Jamnoje 461 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast