duimnael|links|Die hoofkarakter, Xena, soos vertolk deur Lucy Lawless Xena: Warrior Princess is 'n Amerikaanse televisiereeks wat eerste op die USA Network in die VSA op 15 September 1995 gewys is. Dit is geskep deur Robert Tapert wat ook die reekse Hercules en Young Hercules gemaak het.
Hoofkarakters Xena - Lucy Lawless Gabrielle - Renee O'Connor Joxer - Ted Raimi Ares - Kevin Smith
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse televisiereekse Kategorie:Nieu-Seelandse televisiereekse