Die Olimpiese Winterspele 1994 (Noors: Vinter-OL 1994), amptelik bekend as die XVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.
Die Paralimpiese Winterspele 1994 is tussen 10 en 19 Maart in Lillehammer gehou.
Toewysing duimnael|links|Die skigebied Lysgårdsbakken het die opening- en sluitingseremonies gehuisves duimnael|Kaart van die sportplekke Lillehammer is op 15 September 1988 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1994. Ander kandidate was: Ostersund, Anchorage en Sofia.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1994 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Lillehammer 25 30 45 Ostersund 19 33 39 Anchorage 23 22 — Sofia 17 — —
Sporte 6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Februarie 12Sa13So14Ma15Di16Wo17Do18Vr19Sa20So21Ma22Di23Wo24Do25Vr26Sa27SoWedstryde20px Alpeski1●111●1111111020px Bobslee●1●1220px Heg-en-steg-ski1112111111020px Kortbaanskaats2●4620px Kunsskaats●1●●1●1●1420px Langbaanskaats11111111111020px Noorse kombinasie●1●1220px Rodel●1●11320px Skansspring111320px Tweekamp11211620px Vryski●2●2420px Yshokkie●●●●●●●●●●●●●●●11 Totaal 0 3 3 3 4 4 3 5 4 4 4 4 5 6 6 3 61 Kumulatief 0 3 6 10 14 18 21 26 30 34 38 42 47 53 58 61 Seremonies OS SS Februarie 12Sa13So14Ma15Di16Wo17Do18Vr19Sa20So21Ma22Di23Wo24Do25Vr26Sa27SoWedstryde
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname
Die Spele was die eerste Winterspele sedert 1960 waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar Suid-Afrika kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1994 duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1994 deelgeneem het nie. Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (RUS) 113 11 8 4 23 2 (NOR) 88 10 11 5 26 3 (GER) 112 9 7 8 24 4 (ITA) 104 7 5 8 20 5 (USA) 147 6 5 2 13 6 (KOR) 21 4 1 1 6 7 (CAN) 95 3 6 4 13 8 (SUI) 59 3 4 2 9 9 (AUT) 80 2 3 4 9 10 (SWE) 84 2 1 0 3
Sien ook Olimpiese Winterspele 1952 in Oslo
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Lillehammer 1994 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Noorweë Kategorie:Lillehammer 1994 1994 Kategorie:Sport in 1994