duimnael|regs|260px|Ligging van Tanzanië in Afrika.

Hier volg 'n lys van plekke in Tanzanië waar van die name verander is:

Stede Bismarckburg → Kasanga (1919) James Corner → Nyororo Mzizima → Dar Es Salaam Kazeh → Weidmannsheil → Tabora (1919) Wilhelmstal → Lushoto

Lughawens Mkeja Lughawe → Dar es Salaam Lughawe → Mwalimu Julius Kambarage Nyerere Lughawe (2005) → Julius Nyerere Lughawe (2006)

Berge Kaiser-Wilhelm-Spitze → Kilimanjaro (1919)

Kategorie:Geografie van Tanzanië Tanzanie