Die Olimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les XVIes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die XVIde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 23 Februarie 1992 in Albertville, Frankryk, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Berchtesgaden (Duitsland), Cortina d'Ampezzo (Italië), Lillehammer (Noorweë), Falun (Swede) en Sofia (Bulgarye).
Die Olimpiese Somerspele 1992 is in Barcelona, Spanje, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is tussen 25 Maart en 1 April in Tignes, Frankryk, gehou.
Toewysing duimnael|links|Kaart van die fakkelloop van die Olimpiese Winterspele 1992 duimnael|500px|Die langbaanskaats-stadion van die Olimpiese Winterspele 1992 in 2007 Albertville is op 17 Oktober 1986 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1992. Ander kandidate was: Sofia, Falun, Lillehammer, Cortina d'Ampezzo, Anchorage en Berchtesgaden. Lillehammer sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1994 word.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1992 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5(finale stemming) Rondte 6 Albertville 19 26 29 42 — 51 Sofia 25 25 28 24 — 25 Falun 10 11 11 11 41 9 Lillehammer 10 11 9 11 40 — Cortina d'Ampezzo 7 6 7 — — — Anchorage 7 5 — — — — Berchtesgaden 6 — — — — —
Sporte 6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1992 deelgeneem het nie. 'n vertoon die gasheerstad (Albertville). vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het. Hier is die top 20 lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (GER) 111 10 10 6 26 2 (EUN) 129 9 6 8 23 3 (NOR) 80 9 6 5 20 4 (AUT) 58 6 7 8 21 5 (USA) 147 5 4 2 11 6 (ITA) 107 4 6 4 14 7 (FRA) 109 3 5 1 9 8 (FIN) 62 3 1 3 7 9 (CAN) 109 2 3 2 7 10 (KOR) 23 2 1 1 4 11 (JPN) 60 1 2 4 7 12 (NED) 19 1 1 2 4 13 (SWE) 73 1 0 3 4 14 (SUI) 74 1 0 2 3 15 (CHN) 32 0 3 0 3 16 (LUX) 1 0 2 0 2 17 (NZL) 6 0 1 0 1 18 (TCH) 74 0 0 3 3 19 (PRK) 20 0 0 1 1 (ESP) 17 0 0 1 1 Totaal (20 NOKs) 1 311 57 58 56 171
Sien ook Olimpiese Somerspele 1900 in Parys Olimpiese Winterspele 1924 in Chamonix-Mont-Blanc Olimpiese Somerspele 1924 in Parys Olimpiese Winterspele 1968 in Grenoble Olimpiese Somerspele 2024 in Parys
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Albertville 1992 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Frankryk 1992 Kategorie:Olimpiese Spele in Frankryk Kategorie:Sport in 1992