Die Olimpiese Winterspele 1984 (Serwo-Kroaties: XIV zimske olimpijske igre / XIV Зимске олимпијске игре; Macedonies: XIV Зимски олимписки игри), amptelik bekend as die XIVde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 19 Februarie 1984 in Sarajevo, Joego-Slawië, aangebied, nou die hoofstad van Bosnië en Herzegowina. Die ander kandidaatstede was Sapporo in Japan en Gotenburg in Swede.
duimnael|links|Die Olimpiese kenteken in Sarajevo wat tydens die Bosniese oorlog beskadig is Die Olimpiese Somerspele 1984 is in Los Angeles, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1984 is tussen 14 en 20 Januarie in Innsbruck, Oostenryk, gehou.
Toewysing duimnael|links|upright|Branko Mikulić, president van die Joego-Slawiese reëlingskomitee Sarajevo is op 18 Mei 1978 in Athene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1984. Ander kandidate was: Sapporo en Gotenburg.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1984 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Sarajevo 31 39 Sapporo 33 36 Gotenburg 10 —
Sporte 6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Februarie7Di8Wo9Do10Vr11Sa12So13Ma14Di15Wo16Do17Vr18Sa19SoWedstryde20px Seremonies OS SS 20px Alpeski
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|2 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | 6 20px Bobslee
|bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | 2 20px Heg-en-steg-ski
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | 8 20px Kunsskaats
| bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | 4 20px Langbaanskaats
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | 9 20px Noorse kombinasie
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| 1 20px Rodel
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Skansspring
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1 | | 2 20px Tweekamp
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Yshokkie | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | 1 Totaal 0 0 2 3 2 7 3 4 3 5 2 5 3 39 Kumulatief 0 0 2 5 7 14 17 21 24 29 31 36 39 Februarie7Di8Wo9Do10Vr11Sa12So13Ma14Di15Wo16Do17Vr18Sa19SoWedstryde
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1984 deelgeneem het nie. 'n vertoon die gasheerstad (Sarajevo). vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het. Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (GDR) 57 9 9 6 24 2 (URS) 99 6 10 9 25 3 (USA) 107 4 4 0 8 4 (FIN) 45 4 3 6 13 5 (SWE) 60 4 2 2 8 6 (NOR) 58 3 2 4 9 7 (SUI) 42 2 2 1 5 8 (CAN) 67 2 1 1 4 (FRG) 84 2 1 1 4 10 (ITA) 74 2 0 0 2 11 (GBR) 30 1 0 0 1 12 (TCH) 50 0 2 4 6 13 (FRA) 32 0 1 2 3 14 (JPN) 39 0 1 0 1 (YUG) 71 0 1 0 1 16 (LIE) 10 0 0 2 2 17 (AUT) 65 0 0 1 1 Totaal (17 NOKs) 990 39 39 39 117
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Sarajevo 1984 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Joego-Slawië 1984 Kategorie:Sport in 1984