Albertville 280px Kaart van Savoie Wapen 180px|center 90px|center Vlag Land 20px Frankryk Région (Admin. gewes) Auvergne-Rhône-Alpes Département 20px Savoie Koördinate Stigting Laat 12de eeu / 1836 Oppervlakte: - Totaal 17,54 vk km Hoogte bo seevlak 345-2 037 m Bevolking: - Totaal (1 Julie 2005) 18 300 - Bevolkingsdigtheid 1 043/vk km Tydsone UTC +1 - Somertyd UTC +2 Burgemeester Philippe Masure Amptelike webwerf www.albertville.com
Albertville is 'n dorp in die Franse Alpe en 'n onderprefektuur van die département Savoie (administratiewe gewes Rhône-Alpes) met sowat 18 300 inwoners (2005). Die Arlyrivier, wat deur Albertville vloei, mond naby die stad in die Isère uit.
Albertville is vernoem na koning Carlo Alberto I wat die huidige stad in 1836 gestig het. Die historiese voorloper van Albertville, die Cité Médiévale de Conflans, is 'n nabygeleë stadjie wat sy Middeleeuse karakter en stadsmuur bewaar het.
Albertville was die gasheerstad van die XVI Olimpiese Winterspele 1992 wat in Savoie gehou is.
Dubbelsinnigheid Albertville/Albertstad is ook die vorige naam van die teenswoordige stad Kalemie in die Demokratiese Republiek van die Kongo.
Kategorie:Munisipaliteite in Auvergne-Rhône-Alpes Kategorie:Nedersettings in Auvergne-Rhône-Alpes Kategorie:Rhône-Alpes