duimnael|regs|260px|Ligging van Madagaskar in Afrika.

Hier volg 'n lys van dorpe en stede in Madagaskar waar van die name verander is:

Brickaville → Ampasimanolotra Diego Suárez → Antsiranana Fort Dauphin → Tôlanaro Hell-Ville → Andoany Majunga → Mahajanga Sainte-Marie → Nosy Boraha (Nosy Boraha is nie baie gebruik nie) Tananarive → Antananarivo Tuléar → Toliara

Kategorie:Geografie van Madagaskar Madagaskar