Die Olimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was: Aosta (Italië), Jaca (Spanje), Östersund (Swede) en Salt Lake City (Verenigde State).
duimnael|links|Die Olimpiese Stadion in Nagano Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.
Toewysing duimnael|links|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 1998 Nagano is op 15 Junie 1991 in Birmingham deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1998. Ander kandidate was: Salt Lake City, Östersund, Jaca en Aosta. Salt Lake City sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 2002 word.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1998 Stad Land Rondte 1 Rondte 2(finale stemming) Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5 Nagano 21 — 30 36 46 Salt Lake City 15 59 27 29 42 Östersund 18 — 25 23 — Jaca 19 — 5 — — Aosta 15 29 — — —
Sporte 7 Olimpiese sporte in 14 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Februarie 7Sa8So9Ma10Di11Wo12Do13Vr14Sa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22SoWedstryde20px Alpeski●12212111020px Bobslee●1●1220px Heg-en-steg-ski1112111111020px Kortbaanskaats213620px Kunsskaats●1●●1●1●1420px Langbaanskaats1●111●1111111020px Noorse kombinasie●1●1220px Rodel●1●11320px Skansspring111320px Sneeuplankry121420px Tweekamp111111620px Vryski●2●2420px Ysbal●●●●●●2220px Yshokkie●●●●●●●●●●1●●●12 Totaal 0 3 3 5 7 4 3 4 6 5 6 4 5 5 6 2 68 Kumulatief 0 3 6 11 18 22 25 29 35 40 46 50 55 60 66 68 Seremonies OS SS Februarie 7Sa8So9Ma10Di11Wo12Do13Vr14Sa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22SoWedstryde
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1998: duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1998 deelgeneem het nie. Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (GER) 125 12 9 8 29 2 (NOR) 76 10 10 5 25 3 (RUS) 122 9 6 3 18 4 (CAN) 144 6 5 4 15 5 (USA) 186 6 3 4 13 6 (NED) 22 5 4 2 11 7 (JPN) 156 5 1 4 10 8 (AUT) 96 3 5 9 17 9 (KOR) 37 3 1 2 6 10 (ITA) 112 2 6 2 10
Sien ook Olimpiese Somerspele 1940 in Tokio beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Winterspele 1940 in Sapporo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Somerspele 1964 in Tokio Olimpiese Winterspele 1972 in Sapporo Olimpiese Somerspele 2020 in Tokio
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Nagano 1998 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Geskiedenis van Japan Kategorie:Nagano 1998 1998 Kategorie:Sport in 1998