Die Olimpiese Winterspele 2002 (Engels: 2002 Winter Olympics), amptelik bekend as die XIXde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 24 Februarie 2002 in Salt Lake City, Verenigde State, aangebied. Ander kandidaatstede was: Quebecstad (Kanada), Sion (Switserland) en Östersund (Swede).
duimnael|links|upright|Die Amerikaanse yshokkiespan van 1980 steek die Olimpiese vlam tydens die openingseremonie aan Dit was die vierde Winterspele en agste Olimpiese Spele wat in die Verenigde State beslis is. Utah het daarmee die vyfde Amerikaanse deelstaat geword om 'n Olimpiese spele aan te bied. Die spele was veral deur die aanvalle op 11 September 2001 vyf maande gelede oorskadu, maar word oorwegend as 'n groot sukses beskou.
Die Paralimpiese Winterspele 2002 is tussen 7 en 16 Maart in Salt Lake City gehou.
Toewysing duimnael|links|upright|Mitt Romney, hoof van Salt Lake City se bod-komitee duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2002 Salt Lake City is op 16 Junie 1995 in Boedapest deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2002. Ander kandidate was: Östersund, Sion en Quebecstad.
Die stemmery het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2002 Stad Land Rondte 1 Salt Lake City 54 Östersund 14 Sion 14 Quebecstad 7
Sporte 7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele aangebied.
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie toon wedstryde wat plaasgevind het, maar waaar geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes UG Uitstallingsgala SS Sluitingseremonie
Februarie8Vr9Sa10So11Ma12Di13Wo14Do15Vr16Sa17So18Ma19Di20Wo21Do22Vr23Sa24SoWedstryde20px Seremonies OS SS 20px Alpeski
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | 10 20px Bobslee
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | 3 20px Heg-en-steg-ski | | bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | 12 20px Kortbaanskaats
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|3 | | 8 20px Kunsskaats | | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffdead text-align:center"|UG
| 4 20px Langbaanskaats | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1 | | 10 20px Noorse kombinasie | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Rodel
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Skansspring | bgcolor=#3399ff|● | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| 3 20px Skeleton
| bgcolor=#ffcc00|2
| 2 20px Sneeuplankry
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|2
| 4 20px Tweekamp
| bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|2
| bgcolor=#ffcc00|2 | | bgcolor=#ffcc00|1 | | bgcolor=#ffcc00|1
| 8 20px Vryski | | bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1
| bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 4 20px Ysbal
| bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#ffcc00|1
| 2 20px Yshokkie | | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#3399ff|● | bgcolor=#ffcc00|1 | 2 Totaal 0 4 5 6 4 6 4 5 6 4 4 5 7 5 4 7 2 78 Kumulatief 0 4 9 15 19 25 29 34 40 44 48 53 60 65 69 76 78 Februarie8Vr9Sa10So11Ma12Di13Wo14Do15Vr16Sa17So18Ma19Di20Wo21Do22Vr23Sa24SoWedstryde
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2002 duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: vertoon lande wat ten minste een goue medalje gewen het. vertoon lande wat ten minste een silwer medalje gewen het. vertoon lande wat ten minste een brons medalje gewen het. vertoon lande wat geen medaljes gewen het nie. vertoon lande wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2002 deelgeneem het nie. Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 77 13 5 7 25 2 (GER) 157 12 16 8 36 3 (USA) 202 10 13 11 34 4 (CAN) 150 7 3 7 17 5 (RUS) 151 5 4 4 13 6 (FRA) 114 4 5 2 11 7 (ITA) 112 4 4 5 13 8 (FIN) 98 4 2 1 7 9 (NED) 27 3 5 0 8 10 (AUT) 90 3 4 10 17
Sien ook Olimpiese Somerspele 1904 in St. Louis Olimpiese Winterspele 1932 in Lake Placid Olimpiese Somerspele 1932 in Los Angeles Olimpiese Winterspele 1960 in Squaw Valley Olimpiese Winterspele 1980 in Lake Placid Olimpiese Somerspele 1984 in Los Angeles Olimpiese Somerspele 1996 in Atlanta Olimpiese Somerspele 2028 in Los Angeles
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Salt Lake City 2002 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Kategorie:Salt Lake City 2002 2002 Kategorie:Sport in 2002