At-Takwīr (Arabies: التكوير, "Wanneer Die Son Opgevou Sal Word") is die 81ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 29 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1 en 2: "Wanneer die son opgevou en die sterre dof sal word".Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. Die hoofstuk beskryf die verskriklike tekens van die oordeelsdag.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran