Al-Inshi’kâ’k (Arabies: الانشقاق, "Die Uiteenbarsting") is die 84ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 25 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1: "Wanneer die hemel uiteen sal spat".Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. Die hoofstuk, saam met Wanneer Die Son Opgevou Sal Word en Die Klowing, beskryf die verskriklike tonele van die oordeelsdag.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran