At-Târi`k (Arabies: الطارق, "Die Aandster") is die 86ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 17 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1 en 2. In die soera word genoem dat elke siel 'n bewaker het.Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. Op die oordeelsdag sal geheime geopenbaar word. Mohammed word gemaan om geduldig te wees met die ongelowiges.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran