Aloe aldabrensis is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Aldabra-eiland is; dié eiland is deel van die Seychelle-eiland groep.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys Plants of the World Online

aldabrensis Kategorie:Flora van Seychelle Kategorie:Endemiese plante van die Seychelle