Sad (Arabies: ص, "Sôd") is die 38ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 88 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Sad of sôd is die naam van die 18de letter van die Arabiese alfabet en is die allegoriese letter waarmee die hoofstuk begin.
In die soera word die teenstand teen Mohammed genoem en die verhale van vorige profete vertel, soos Dawid, Salomo en Job, asook die wondere van die hemel en die lyding in die hel.
Opsomming
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran