Maerua juncea, algemeen bekend as die lammerdrol, is 'n plantspesie in die Capparaceae-familie. Dit is inheems aan die Afrotrope en kom in die volgende lande voor: Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor.

In Engels staan die plant bekend as die rough-skinned bush cherry. duimnael|links|280px|Groeivorm van 'n lammerdrol naby Polokwane, Limpopo. Foto: Leonie Kellermann

Subspesies Die volgende subspesies word aangetref: M. j. subsp. crustata Wild M. j. subsp. juncea

Verwysings

Kategorie:Maerua Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe