Die Elandsberg is 'n bergreeks noord van Seweweekspoort in die Klein-Swartberge. Dit is aan die suidelike rand van die Koup en die noordelike rand van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, geleë. Dit bereik 'n hoogte van 1684 m.Atlas of Southern Africa, Reader's Digest Association (1984),

Verwysings

Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap