Cyrtanthus elatus is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap waar dit deel van die fynbos-bioom is. Dit staan ook as die George-lelie of Knysna-lelie bekend.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
elatus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika