Die Real Housewives van Pretoria (of RHOPTA) is 'n Suid-Afrikaanse realiteit televisie reeks wat op 13 Oktober 2022 op KykNET, DStv kanaal 144 begin het.

Die reeks is ook beskikbaar op Showmax.

Die is ook die eerste Afrikaanse weergawe van die reeks.

Die reeks is die 27ste internasionale aflewering van die Amerikaanse The Real Housewives reeks.

Dié reeks is die vyfde weergawe van die Real Housewives-formaat in Afrika. Die ander sluit Johannesburg, Durban, Lagos en Kaapstad in. Die tweede afrikaanse weergawe, Die Real Housewives van die Wynlande, word vanaf April 2023 op KykNET uitgesaai.

Die formaat word internasionaal deur NBCUniversal Formats versprei en het al talle toekennings opgeraap.

Rolverdeling +Rolverdeling vir Die Real Housewives van PretoriaHousewivesReeks1Renske Lammerding colspan="1" Mel Viljoen colspan="1" Kiki La Coco colspan="1" Rhona Erasmus colspan="1" Marié Bosman colspan="1" Talana Kuhn colspan="1"

Episodes

Seisoen 1 (2022-23)

Kategorie:Suid-Afrikaanse televisiereekse