Die Naudesberg is 'n berg wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Kaapse Wynlande-distrik van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die Blosrooisuikerbos (Protea effusa) kom onder andere hier voor.

Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap