Az-Zumar (Arabies: الزمر, "Die Groepe") is die 39ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 75 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die hoofstuk se naam kom uit vers 71 en 73.

Opsomming Die soera sit die Eenheid (tawhid) van God in die natuurlike wêreld uiteen en lê klem op die absurditeit daarvan om ander gode te aanbid. Dit skimp ook oor emigrasie vir gelowiges vir wie dit moeilik is om God in hulle eie land te aanbid.

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran