An-Nasr (Arabies: ٱلنَّصْر, "Die Hulp") is die 110de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

Ajat ۝ Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning kom, ۝ sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binnegaan. ۝ Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend.Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran