Die sandboswilg (Combretum engleri) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, die Caprivistrook in Namibië en Zambië.
Die boom se FSA-nommer is 535.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
engleri Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Zambië